Leraar boei met skreiende eerlikheid oor vaderskap

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Norman Clack is ‘n leraar aan die Unveiled Church in Krugersdorp, lid van die orkes Marikana en nou ook skrywer.

In sy memoir, “I am my father’s child” takel hy komplekse kwessies waarmee mans daagliks worstel.

Hy kuier ‘n bietjie in die Laeveld en by 100.5FM in die ateljee.

Luister weer:

Sien ook: SolarFlair maak provinsie trots by Sasol-sonkraguitdaging