100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 22 van 2023

Written by on June 2, 2023

In die nuus uit die Laeveld die week: ‘n Geval van cholera is in Mpumalanga bevestig, ‘n vermeende stropingsindikaat word in Julie verhoor, en die Airlink Pumas moet die Cheetahs Saterdag in Mbombela in die Curriebeker klop.
Luister die hooftrekke hier:

Luister verlede week se podcast hier: Laeveld nuus Week 21 van 2023

 


×