Kunsmarkte werklik klein winkelsentrums

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
oeta de wet kunsmark

Peta de Wet reël sedert voor Covid gereelde kunsmarkte in die Laeveld wat top-gehalte plaaslike produkte ten toon gestel word.

Sy vertel dit is nie ‘n vlooimark nie, maar eerder ‘n tipe winkelsentrum vir klein sakeondernemings.

Sy deel haar passie vir kleinsake.

Luister hier:

Sien ook: Lewe na matriek: Hoe nou gemaak