100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kouefront bring reën, dalk sneeu

Written by on July 7, 2023

‘n Stewige kouefront sal na verwagting vandag in die Wes-Kaap aanland.
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sal dit teen Sondag en Maandag temperature in die Laeveld ook aansienlik laat daal.
Weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, sê areas rondom Emakhazeni en die platorand kan moontlik sneeu verwag. Dit sluit in Volksrust, Belfast, Dullstroom en selfs Lydenburg.
Reën word ook verwag.

Sien ook: ‘Normale’ winter vir die Laeveld voorspel


×