100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Jeugwerkswinkel vir bemagtiging in die werksplek

Written by on June 8, 2023

Die Laeveld-tak van die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue (SACBW) bied vir Jeugmaand op 13 Junie ‘n jeugwerkswinkel aan wat daarop gemik is om jong, nuwe professionele mense in die werksplek te bemagtig.
Onderwerpe soos die moontlike impak van Kunsmatige Intelligensie (KI), entrepreneuriese en handelsmerk ontwikkeling sowel as etiket sal o.a. onder bespreking wees.
Estelle Roe van SACBW gesels met Gerhardt en Andri.
Luister weer hier:

Die jeugwerkswinkel vind vanaf 10:00 tot 14:00 by Emnotweni Arena plaas. Bywoning is gratis, maar bespreek vooraf jou sitplek.
Sien ook: Luister weer: Wat ouers kan doen om hul kinders aanlyn te beskerm


×