100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Skuif reg vir Skouspel Roadhouse-styl

Written by on August 18, 2021

Hoërskool Nelspruit (NHS) se revue kon verlede jaar weens die Covid-19-pandemie glad nie plaasvind nie, en weens inperkingsregulasies is besluit om Skouspel 2021 vanjaar anders te benader.
Daar kan vanjaar nie ‘n gehoor wees nie. Trouens, die opvoerings (vir verfilming) is Saterdag reeds afgehandel.
Jy het gelukkig nie die vertoning gemis nie: Dít word Saterdag regstreeks gestroom.
Dansers Christo Theron en Chevonne Sevenster het vir Sanett meer vertel oor die 50’s Roadhouse-tema.

Is jy lief vir Grease en Queen? Besoek www.skoolproduksies.co.za om jou kaartjie te bespreek.
Bronne: Sanett onderhoud met Christo Theron en Chevonne Sevenster


×