100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nellies se Onderwyser van die jaar-finalis deel haar passie

Written by on September 28, 2021

Hoërskool Nelspruit se juf. Kriekie Bekker is aangewys as ‘n finalis in Solidariteit se Onderwyser van die jaar-toekenning.

Dit het ten doel om besonderse en merkwaardige onderwysers te vereer vir hul bydrae en harde werk.
In elke kategorie is ʼn top-20 aangewys. Stemme van die publiek sal nou bepaal watter hoërskool- en laerskoolonderwysers as die onderwyser van die jaar aangewys sal word.
Prysgeld ter waarde van R26 500 is ook op die spel.
Bekker sê sy het van jongs af geweet sy wil eendag ‘n onderwyser word.
Sy het met Gerhardt gesels oor haar passie vir die onderwys.
Luister weer hier na die gesprek.

Bring dié toekenning Laeveld toe. Stemme sluit op 1 Oktober. Volg hierdie skakel om vir Bekker te stem:


×