100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Twee jaar van inperking later

Written by on March 23, 2022

Vandag is presies twee jaar sedert pres. Cyril Ramaphosa die grendeltydperk aangekondig het.
Ons kyk saam met ‘n paar mense terug na die massiewe veranderinge wat ons sedertien beleef het.
Sanett Ooshuizen was destyds die ontbyt omroeper by 100.5FM en het gewerk aan ‘n opname vir die radiodrama “Sade van Genade” toe Covid-19 sy kop uitsteek.
John Meintjies van ACS Sekuriteit en Nelspruit GPF onthou die chaos wat aanvanklik geheers het.
Dr. Wilanie Müller van Revera Medical reflekteer oor hoeveel ons die afgelope twee jaar oor die virus en pandemie-bestuur geleer het, en Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) kyk vorentoe.
Luister weer hier:

Kliek op die skakel om ook jou stem te voeg tot die voorgestelde veranderinge aan die regulasies:

Health Act Amendment


×