100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 13 van 2022

Written by on April 1, 2022

Hooftrekke uit die Laeveld hierdie week: Polisie bekommerd oor aanvalle op lede, Wiseman Khumalo heraangestel as Mbombela-stadsbestuurder, plaaslike mediese navorser in Ghana vereer en Bruce Fordyce deel sy geheime met hardlopers.
Luister die nuushooftrekke hier:


×