100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Boorwerk in Makhonjwa-berge lewer opwindende vondse

Written by on April 21, 2022

Boorwerk aan die Moodies-BASE Projek in die Makhonjwa-berge is goed op dreef. Geoloë boor reeds verskeie maande in hierdie UNESCO Wêreld-erfenisgebied. Hulle hoop dat die goed bewaarde rotsmonsters internasionale navorsers sal help om te bepaal hoe die aarde en lewe daarop gevorm is.
Die boorwerk staan nou einde te kant toe. Phumelele Mashele en Rodney Tucker het met Ludi en Mireille daaroor gesels. Hulle is baie tevrede met wat hulle tot dusvêr gevind het.


×