100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Groot makietie om Laerskool Witrivier se 120 jaar te vier

Written by on February 1, 2024

Laerskool Witrivier is vanjaar 120 jaar oud.

Elsabe de Bruyn is deel van die reëlingskomitee.

Sy vertel waarna die gemeenskap alles uit kan sien tydens hul vieringe op 1 en 2 Maart.

Luister weer:

Sien ook: Sonop gaan Bos met WeWild Africa


×