100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Grondgrype in die kollig na oorstromings

Written by on February 17, 2023

Groot skade is aangerig aan infrastruktuur in die hele Elhanzeni deur die oorstromings. Nkomazi-munisipaliteit is die swaarste getref.
Huise het oorstroom, wat die bou van huise onder die vloedlyn opnuut in die kollig geplaas het.
Ehlanzeni-rampbestuur het gister die media toegespreek oor die situasie.
Mandla Msibi, die LUR vir samewerkende regering in Mpumalanga, sê daar moet
sterk opgetree word teen mense wat onwettig erwe verkoop in Mbombela.
Burgemeester, Sibongile Makhushe, sê hulle beplan om mense van grond af te sit en areas te formaliseer.
Luister weer hier.

 

Foto: Kos word gister by die Ehlanzeni-rampbestuursentrum afgelaai vir slagoffers van die oorstromings.


×