100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Groei-geleenthede vir plaaslike toerisme

Written by on March 19, 2024

Daar mag uitdagings wees in Suid-Afrika wat veral toerisme-operateurs hoofbrekens gee, maar daar is ook legio geleenthede.

Besoekersvlakke is ook besig om te herstel na vlakke voor die pandemie.

Tijan Oberholzer, direkteur van Touch Down, sê plaaslike toerisme-operateurs moet fokus op die plaaslike mark, en buitelandse besoekers beskou as die room bo-op, om te verseker hulle bereik kapasiteit.

Luister hier:

Sien ook: Twee hoede vir dié maatskaplike werker


×