Gebruik positiewe sielkunde vir ‘n gesonder jy

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Sonja Stadler, die Positiewe Sielkundige, verduidelik wat trauma is, hoe dit manifesteer, en wat jy daaromtrent kan doen.

Luister weer hier:

Sien ook: Die kuns van Ttaekwondo