100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Feesvlinder resensie: Kamphoer ‘n moet-sien by Innibos

Written by on July 1, 2023

“Al moet jy vir die res van die maand brood eet, koop ‘n kaartjie vir Kamphoer,” sê feesvlinder Sanett Oosthuizen.
Die bekroonde Kamphoer – die verhaal van Susan Nell met Sandra Prinsloo is emosioneel kragtig en visueel pragtig.
Sanett vertel vir Helmi hoekom dit so roerend is.
Luister hier:

Kamphoer sandra prinsloo

Foto: Jesse Kramer

Sien ook: Groot verwagtinge vir bekroonde ‘Kamphoer’
Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.


×