Familie Bybelstudie Week 2

Skakel elke weeksoggend om 10:00 in op 100.5FM vir Familie Bybelstudie.
Familie Bybelstudie

Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem met mekaar om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat gesinne kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.

Vanessa Sevenster het hierdie week 1 Korintiërs 8 behandel.

Ep. 1

Ep. 2

Ep. 3

Ep. 4

Ep. 5

Luister verlede week se reeks oor 1 Korintiërs 7