100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Familie Bybelstudie: 2 Kor. 5

Written by on April 19, 2024

Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat families kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.

Magriet en Dietmar Frey van die Petra-instituut het die week Familie Bybelstudie aangebied oor 2 Korintiërs 5.

Luister weer hier:

Ep. 1

Ep. 2

Ep. 3

Ep. 4

Ep. 5

Luister die vorige episode hier: Familie Bybelstudie: 2 Kor. 2


×