Ekonomiese vooruitsig: Trek daai gordel stywer

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Henri pieters stabilis

Daar is baie onsekerheid in die wêreld tans, en Henri Pieters van Stabilis verwag nie dat die Suid-Afrikaanse ekonomie voor die einde van die jaar ‘n oplewing sal sien nie.

Tog is daar saam met die risiko’s baie geleenthede.

Hy raai sake-eienaars aan om seker te maak hul diens en produk is die beste wat dit kan wees.

Luister weer hier:

Sien ook: UXI Pumas Rugbyinstituut – Radio Laeveld