‘Een’: Komedie enig in sy soort

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Een akteurs Cindy Swanepoel Zak Hendrikz

Een (1) is ‘n tragikomedie uit die pen van Henriëtta Gryffenberg oor ‘n paartjie wat so lief was vir mekaar dat hulle aan mekaar vasgegroei het, maar nou wil hulle skei…

Cindy Swanepoel en Zak Hendrikz gesels oor wat dit hulle geleer het oor hul eie verhoudings.

Luister weer:

Sien ook: Ballade vir ‘n Blikbrein: Humor wat hoop gee