100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Drie vermeende renosterstropers gesoek

Written by on October 12, 2023

Drie vermeende renosterstropers word gesoek na hulle Maandag op die vlug moes slaan in Volksrust toe die polisie hulle by ‘n padblokkade probeer aftrek het.
Die verdagtes het probeer wegjaag voor hulle te voet gevlug het.
Onder andere is ‘n renosterhoring in die voertuig agtergelaat.

Volgens die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, brig. Selvy Mohlala, is die voertuig nie as gesteel aangemeld nie, en het die eienaar ‘n uitstaande saak van die onwettige besit van ‘n vuurwapen hangende teen hom.
Sien ook: Selfverdediging: Moenie dink misdaad kan nie met jou gebeur nie
Lees meer: Save the Rhino


×