Dr. Tros Bekker, ‘n algemene praktisyn van Pretoria, is al beboet oor sy uitlatings oor die “scam-demie”, maar hou aan waarsku teen wat hy beskou as die gevare van inentings.
Hy het met Sonop Ontbyt gesels oor waarop hy hierdie siening grond.
Luister hier:
Sien ook: KYK: Doctor Khumalo ‘n besonderse talent




