Dr. Lizelle Grobler: Aktiveer jou brein

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Dr. Lizelle Grobler, ‘n metafisiese wetenskaplike, sê daar is soveel van ons breine wat ons die verstaan nie.

“Jy sien nie met jou oë nie – jou brein maak die prentjie.”

Sy het ‘n tegniek om geblinddoek te sien aan Sonop Ontbyt geïllustreer.

Luister hier:

Sien ook: Wees gaaf met prokureurs