100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Dr Anton Janse van Rensburg beantwoord jou vrae oor ivermektien

Written by on July 29, 2021

Dr. Anton Janse van Rensburg, ‘n mediese dokter met baie ervaring as ‘n toksikoloog, sê hy behandel al sy Covid-19-pasiënte met ivermektien – en met goeie resultate.
Volgens hom word dit reeds 40 jaar lank in mense gebruik en as veiliger beskou word as aspirien. Sommige weergawes wat vir diere bedoel is, bevat egter soms byprodukte.
Hier beantwoord hy al jou vrae oor hoe veilig en doeltreffend die gebruik van ivermektien in die behandeling van Covid-19 werklik is.

*Die video-onderhoud is verwyder, maar luister hier na die gesprek. Besoek ook Doctoranton.co.za vir meer.


×