100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Curriebeker-eindstryd: Pumas hou nabetragting

Written by on June 26, 2023

Die Airlink Pumas kon Saterdag tydens die Curriebeker-eindstryd nie hul titel verdedig nie en het met 17-25 teen die Toyota Cheetahs verloor.
Dit is die Cheetahs se sewende Curriebeker-titel.
Die Pumas het weereens hul intensiteit en veerkragtigheid ten toon gestel, maar Hawies Fourie se span het nooit werklik onder druk gelyk nie.
Die Pumas se hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en die uitvoerende beampte van die Pumas, Marius van Rensburg, hou nabetragting van die Curriebeker-eindstryd saam met Andri.
Luister weer hier:

Sien ook: Pumas weer deur na Curriebeker-eindstryd
Gallery: Die Pumas se seisoen in oorsig

Foto’s: Kaptured Concepts


×