100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Collivery verras ISAF met donasie

Written by on September 22, 2023

Cindy Coetzee van die Indigo Smiles Autism Foundation (ISAF) was gistermiddag oorstelp toe MDS Collivery haar regstreeks op die lug verras het met ‘n skenking van R10 000 vir die nie-winsgewende organisasie.
Lizé van der Merwe van Collivery verduidelik hoekom hulle die ISAF, wat ouers van kinders met spesiale behoeftes bystaan, ondersteun.
Luister weer hier:

Sien ook: Hare rys oor voorgestelde wysigings aan Padongelukkewet


×