Eerste Big 6 – 500 Gong Challenge knallende sukses

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Johannes Meyer doen die Big Pull

Johannes Meyer gaan vanaf November tydens The Big Pull saam met 19 ander manne ‘n 16-ton-vragmotor van Centurion na die Paarl toe sleep. Hy gesels met Sonop Ontbyt oor die 40-dag trek. Luister hier:
Red jou groente wat verwelk

Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red? Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, het Saterdagoggend vir Charles raad gegee. Luister weer:
Luilekker Sondag: Felecia Pretorius

Die plaaslike sangeres Felecia Pretorius was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag. Luister weer:
Nicolene Teixeira stel ‘Laeveld-lief’ vry

Die plaaslike sangeres Nicolene Teixeira gesels met Laeveld Brunch oor haar jongste vrystelling Laeveld-lief. Luister hier:
Black Sable Risikobestuur: Let op klein waarskuwingstekens

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Penryn se “The Things We Carry” ondersoek skoliere se ervarings

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Plaaslike ontwerper wen by ComicCon

Die plaaslike ontwerper Salome Nel het by die onlangse ComicCon Africa se Championship of Cosply die “Best Prop”-toekenning gewen. Sy het gesels met die Middag Game Drive. Luister hier:
Hou saam koekpieniek vir Huis Betlehem

Angela Kent het vir lank gedroom oor lang tafels vol verskillende gebak wat nie net beoordeel word vir pryse nie, maar daarna saam geniet word – alles vir ‘n goeie doel. Saterdag se koekpiekniek is ten bate van Huis Betlehem. Luister weer:
Speel spoedgholf vir Baba Caleb

Volgende Saterdag bied die Barberton-buitebaan Spoedgholf aan ten bate van klein Caleb van Wyk wat aan ‘n seldsame breintoestand, hemimegalencephaly (HME) ly. Sy ma Lara kuier saam met Leon Steenkamp van die klub in die ateljee. Luister hier: Kontak 082-557-4645 vir meer. Sien ook: Klein Caleb kry breinoperasie in Kaap