Ouers eis skadevergoeding na luiperd seuntjie (2) dood

Courtney Ntimane was 30 maande oud toe die luiperd hom in die kamp aangeval het.
Stroper geskiet en gearresteer in Krugerwildtuin

Die verdagte is met twee renosterhorings in sy besit gevind.
Besoek Krugerwildtuin volgende week gratis

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Baba Geraldine eindelik weer tuis

Geraldine Caldwell is in Junie vroeggebore. Sedertien is drie gaatjies in haar hart ontdek.
Moordklagte teen Sonell Joubert van rol geskrap

Sonell Joubert is in Februarie daarvan aangekla dat sy Jurgens Nel doodgesteek het.
Stropery bedreig Kaapsehoop wildeperde

Die wildeperde van Kaapsehoop word toenemend deur stropery bedreig.
Vyf bly in aanhouding wat glo kerk en taverne naby Komatipoort beroof

Vyf verdagtes het Maandag in die hof verskyn na hulle die naweek glo ‘n kerk en taverne naby Komatipoort beroof het.
Kerke aangemoedig om sekuriteit te verbeter na gewapende rooftog

‘n Derde voorval van mense wat by ‘n kerk beroof is, is binne ‘n maand aangemeld.
Liggame, oorskot herwin buite Sabie en Pelgrimsrus

‘n Manlike liggaam, in ‘n gevorderde stadium van ontbinding, is tussen ‘n dubbelkajuitbakkie en boom ontdek.
Vrou wat ma en seun in Barberton glo doodskiet, onder polisiebewaking in hospitaal

‘n Vrou en haar volwasse seun is Maandag in hul huis doodgeskiet.