Gee jou groentetuin korrek water

Die organiese groentetuinkenner, Elzabé de Bruyn, het tydens Saterdag Ontbyt met Charles gesels oor watertoediening vir jou groentetuin. Luister hier:
Kris en Juan span saam op ‘Tyd en Gees’

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees. Luister:
Derde verdagte weens Krugerwildtuinmoorde aangekeer

‘n Derde verdagte is in Zimbabwe in hegtenis geneem weens die moord op twee toeriste in die Krugerwildtuin verlede maand. Dina en Ernst Marais is op 20 Mei by Crooks Corner vermoor. Die 26-jarige Mosambiekse burger het glo oor die grens gevlug na twee ander verdagtes vroeër vandeesmaand aangekeer is in Mosambiek, waar die slagoffers […]
Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as ‘n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede ‘n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM. Luister weer: Ondersteun die veldtog hier: Back up Stephan!
Verstaan ‘n vuurdriehoek

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Uitdagings en vooruitgang in die soeklig by KLCBT-konferensie

Die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) het Woensdag en Donderdag sy hoogs suksesvolle jaarlikse konferensie aangebied met insiggewende sprekers en uiters relevante aanbiedinge. Die eerste dag in Witrivier het gefokus op toerisme en gister was sake, ontwikkeling, en die Nkomazi Spesiale Ekonomiese Zone, onder die loep. Luister weer:
Donna hardloop Comrades vir CHOC

Donna James en haar seun Tylor het ‘n paar weke gelede saam die Great Wall of China-marathon voltooi. Nou berei sy voor vir Sondag se Comrades, alles ten bate van die CHOC Childhood Cancer Foundation. Sy gesels met die Middag Game Drive. Luister weer: Kyk ‘n video van hul Great Wall of China-wedloop Vind die […]
Loop lig vir virale WhatsApp-boodskappe waarsku Securicon
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Soektog duur voort na vermiste student in Krokodilrivier

Die polisie sê die soektog duur voort na ‘n student wat vermis geraak het toe die voertuig waarin hy saam met twee ander gereis het Sondagoggend vroeg in die Krokodilrivier buite Mbombela beland het. Zenande Chiloane se selfoon is in die sportnutsvoertuig gevind wat hulle Sondag uit die rivier herwin het. Die liggame van ‘n […]
Luilekker Sondag: Juan Bester

Juan Bester was Anne se plaaslike musikale gas tydens Luilekker Sondag. Luister weer: