100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Brandseisoen begin eersdaags in die Laeveld

Written by on May 2, 2024

Die brandseisoen skop amptelik op 1 Junie af in die Laeveld.

André Scheepers van Lefpa vertel jou alles wat jy moet weet ter voorbereiding.

Luister weer:

Sien ook: So werk spesiale stemme in Mei


×