100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Bloedskenk inisiatief eersdaags in Nelspruit

Written by on September 20, 2023

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) benodig dringend bloed en hou eersdaags ‘n bloedskenk inisiatief.
Volgens Palesa Mazibuko van die Nelspruit-tak bereik hulle nie hul teikens om in die vraag na bloed en bloedprodukte te voorsien nie.
sY vertel vir Charles van die noodsaaklikheid van bloed skenk.
Luister weer:

Die SANBS beplan op 30 September ‘n groot bloedskenk inisiatief by die Grove-sentrum in Mbombela.
Mazibuko vra dat alle skenkers wat in aanmerking kom die inisiatief ondersteun.
100.5FM gaan die dag ook regstreeks uitsaai vanaf die skenkersentrum by Grove.
Maak seker jy kom loer in en maak ook jou bydrae.
Sien ook: Onthou jou bydrae hierdie Internasionale Bloedskenkersdag


×