Marilize van Veen bespeel die bekfluitjie as tydverdryf.
Sy het onlangs Suid-Afrika verteenwoordig by die South African Championship of Performing Arts in die VSA en het met sewe silwer- en twee bronsmedaljes huis toe gekom.

Sy kuier saam met Sonop Ontbyt.
Luister weer:
Sien ook: Cotton Lily verfraai kleingoed




