Voertuigkapings: Wat om te doen

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
NPO Ekspo verbind ondernemings met nie-winsgewende organisasies

Volgende Vrydag hou die Laeveld ‘n NPO Ekspo om plaaslike ondernemings met nie-winsgewende organisasies te verbind. Shirley Khoza en Nandi Shongwe gesels met Sonop Ontbyt. Luister hier:
Tweede liggaam langs N4 ontdek na skietery

Nog ‘n liggaam is vanoggend langs die N4 Schoemanskloof ontdek, na ‘n skietery gisteraand. Die eerste liggaam is gisteroggend gevind. Daar word vermoed dat dit verband hou met onwettige mynwerkers in die area. ‘n Skietery het owerhede ook Dinsdagoggend genoop om dié roete tydelik te sluit vir verkeer. Volgens Moeti Mmusi, die woordvoerder van die […]
‘Meisie’ meng klassieke, kabaret- en kontemporêre klanke

Meisie is ‘n plaaslike groep wat klassieke, kabaret- en kontemporêre klanke vermeng om vroue se stories te vertel. Naomi Tagg, Janette Rottcher en Lizanne Barnard het met Sonop Ontbyt gesels. Luister weer:
SolarFlair presteer by Sasol Solar Challenge

Die plaaslike SolarFlair-span het “Best Embodiment of African Engineering and Team Spirit” gewen tydens die pas afgelope Sasol Solar Challenge. Craig Gebhardt en Schalk Pottas het by Sonop Ontbyt in die ateljee gekuier. Luister weer: Andri en Neels het ook die geleentheid gehad om in SolarFlair 3 rond te rits.
Luilekker Sondag: Andrew Duggan

Andrew Duggan van die groep Cutting Jade was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag. Luister weer:
Cupcakes 4 Kids with Cancer hierdie Saterdag

September is Bewusmakingsmaand vir Kinderkanker, en Saterdag sal die Laeveld by duisende Suid-Afrikaners aansluit vir die Nasionale Kolwyntjiedag vir Kinders met Kanker. Jacki van Zyl vertel meer. Luister weer:
Steiltes SPAR amptelik heropen na opknapping

Ons saai regstreeks uit vanaf SPAR Steiltes se amptelike bekendstelling van hul nuwe opgeknapte winkel.
KANSA ondersteun jou só landwyd en gratis

KANSA bied ‘n reeks praktiese ondersteuningsdienste vir kankerpasiënte en hul geliefdes.
Groot Vyf in Konsert in die Kruger

Die Laeveld SANParke Ereveldwagters beplan in Maart ‘n groot konsert om fondse in te samel om hul aktiwiteite in die Krugerwildtuin te befonds. Linda Pieters vertel vir Sonop Ontbyt meer oor die Groot Vyf musikante wat deel gaan wees van hierdie onvergeetlike ervaring. Luister hier: Kaartjies is beskibaar via Quicket by https://qkt.io/KrugerConcert en vir verblyf […]