Johannes Meyer doen die Big Pull

Johannes Meyer gaan vanaf November tydens The Big Pull saam met 19 ander manne ‘n 16-ton-vragmotor van Centurion na die Paarl toe sleep. Hy gesels met Sonop Ontbyt oor die 40-dag trek. Luister hier:

VLU Odonata hou fyntee

Die VLU Odonata hou volgende Saterdag ‘n fyntee. Mariëtte Joubert gesels met ons oor die organisasie se ryk geskiedenis. Luister: Vir meer kontak Joubert by 083-334-0303.

SANParke verwelkom skuldigbevinding in dekade lange renosterstropery-saak

SANParke het die skuldigbevinding van ‘n voormalige Krugerwildtuin-streekbewaarder Rodney Landela en voormalige staatsveeartstegnikus Kenneth Mochocho verwelkom, op aanklagte van die onwettige jag van ‘n witrenoster in ‘n beskermde gebied, sowel as die besit van ‘n vuurwapen met die doel om ‘n misdaad te pleeg.  Die saak dien al ongeveer tien jaar voor die howe.  Vier […]

Red jou groente wat verwelk

Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red? Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, het Saterdagoggend vir Charles raad gegee. Luister weer:

Big 6 – 500 Gong Challenge

100.5FM saai regstreeks uit vanaf die Big 6 – 500 Gong Challenge by Tanda Kutula 👉 https://www.bigsix500.co.za/ Die 2025 Toyota Innibos Nasionale Kunstefees was voorwaar een vir die boeke.

N4-konstruksie: Dis hoekom

Daar is tans baie konstruksiewerk en rehabilitasieprojekte op die N4 aan die gang. Solange Soares van TRAC gee ‘n opdatering van wat aangaan. Luister hier: