100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Arukah Vrouekamp in Oktober in die Laeveld

Written by on September 4, 2023

Die Arukah Vrouekamp word op 6-8 Oktober in die Laeveld aangebied.
Hannie Weiss en Pollie Theunissen vertel vir Charles waaroor alles gaan.
Luister weer hier:

Sien ook: Wêreld-makadamiadag vandag gevier


×