100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Amptenaar voorlopig geskors weens bewerings oor omkoopgeld

Written by on November 14, 2022

‘n Amptenaar van die departement van gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga is voorlopig geskors weens bewerings dat hy omkoopgeld geëis het van bestuurskole in Nelspruit.
Volgens LUR Vusi Shongwe volg dit op ‘n ondersoek na klagte oor korrupsie ontvang is van verskeie bestuurskooleienaars oor verskeie toetssentrums in die provinsie.
Shongwe sê die praktyk belemmer pogings om padveiligheid te verbeter en moet uitgeroei word.

Foto: Ter illustrasie


×