100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 20 van 2023

Written by on May 19, 2023

In die nuus uit die Laeveld die week: Twee lewenslange vonnisse vir man wat vriendin en haar polisiebeampte suster doodskiet, Nellie-atleet skitter by internasionale byeenkoms en daar is slegs vier rondes oor in die Curriebeker.
Luister die hooftrekke hier:

Luister verlede week se podcast hier: Laeveld nuus week 19 van 2023


×