{"id":8791,"date":"2020-10-01T17:52:52","date_gmt":"2020-10-01T15:52:52","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=8791"},"modified":"2020-10-06T06:24:58","modified_gmt":"2020-10-06T04:24:58","slug":"oop-grense-verwelkom-in-die-laeveld","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/oop-grense-verwelkom-in-die-laeveld\/","title":{"rendered":"Oop grense verwelkom in die Laeveld"},"content":{"rendered":"

\"\"<\/a><\/p>\n

Die Laeveld kan \u2018n sug van verligting slaak dat die land se grense weer oop is.
\nVir die eerste keer sedert Maart word internasionale besoekers van Donderdag weer deur die grens gelaat.
\nDie departement van binnelandse sake verbied wel reisigers van 60 lande met ho\u00eb infeksiesyfers.
\nDit is hoofsaaklik lande in Europa, die Midde-Ooste, Suid-Amerika en die Verenigde State.
\nDie president van die Kruger-Laeveld-sakekamer, Oupa Pilane, s\u00ea hy is baie bly dat besoekers van Mosambiek en Swaziland weer die land mag besoek, omdat hulle besonders belangrik is vir Mpumalanga se ekonomie.
\n