{"id":8488,"date":"2020-09-07T15:27:46","date_gmt":"2020-09-07T13:27:46","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=8488"},"modified":"2020-09-08T11:33:18","modified_gmt":"2020-09-08T09:33:18","slug":"bergvlam-se-jerusalema-challenge-al-meer-as-miljoen-keer-gekyk","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/bergvlam-se-jerusalema-challenge-al-meer-as-miljoen-keer-gekyk\/","title":{"rendered":"Bergvlam se Jerusalema Challenge al meer as miljoen keer gekyk"},"content":{"rendered":"

Ho\u00ebrskool Bergvlam se Jerusalema Challenge het die miljoen-kerf op YouTube verbygesteek.
\nDie video is sowat \u2018n maand gelede op die platform opgelaai. Dit is teen Sondag reeds meer as \u2018n miljoen keer gekyk.
\nIn die video, wat deur die skool se eie Freddie Wells opgeneem en geredigeer is, dans die skoolhoof, Deon Visser, en die adjunkhoofde, Org van den Berg en Jacques Kr\u00fcger, saam met die gr. 12\u2019s.
\nDie kinders se passies is selfs deur Breyton Paulse op die program, \u201cToks en Tjops\u201d as \u201congelooflik\u201d beskryf.
\nDie skool se Monique van Heerden het die choreografie deels behartig. Sy s\u00ea die idee was om \u2018n lekker herinnering van die jaar vir die groep te skep.
\n