{"id":8277,"date":"2020-08-13T17:40:40","date_gmt":"2020-08-13T15:40:40","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=8277"},"modified":"2020-08-17T16:01:54","modified_gmt":"2020-08-17T14:01:54","slug":"thaba-chweu-skaf-omstrede-elektrisiteitsfooi-af","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/thaba-chweu-skaf-omstrede-elektrisiteitsfooi-af\/","title":{"rendered":"Thaba Chweu skaf omstrede elektrisiteitsfooi af"},"content":{"rendered":"

Die gemeenskap se voorgesette protes teen Thaba Chweu-munisipaliteit se verhoogde tariewe en omstrede elektrisiteitsfooi, het vrugte afgewerp.
\nDie raad het Donderdag die gewraakte fooi van R184.23 tydens \u2018n raadsvergadering afgeskaf.
\nHulle het ook gestem om die tariefverhogings van ongeveer 10% wat in Julie in werking getree het, te verminder na slegs 6,4%.
\nComfort Sibiya, die DA se voorsitter in Thaba Chweu, s\u00ea \u2018n behoorlike openbare deelnameproses sal nou gevolg word.
\n