{"id":7624,"date":"2020-07-08T18:05:56","date_gmt":"2020-07-08T16:05:56","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7624"},"modified":"2020-07-09T15:34:14","modified_gmt":"2020-07-09T13:34:14","slug":"twee-drankwinkels-tydelik-gesluit","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/twee-drankwinkels-tydelik-gesluit\/","title":{"rendered":"Twee drankwinkels tydelik gesluit"},"content":{"rendered":"
TOPS at SPAR by Sonpark en by die Nelspruit Plaza-winkelsentrum was vandag gesluit nadat werknemers positief vir die koronavirus getoets het.
\nLucky Ngomane, woordvoerder van Ehlanzeni-distrik, het bevestig dat gevalle by beide drankwinkels vanoggend aangemeld is.
\nDie winkels was teen 11:00 Woensdag gesluit om ontsmet te word. Albei sal Donderdag weer operasioneel wees.
\nHy s\u00ea hulle het reeds met kontak-naspeuring begin.
\nVolgens Ngomane sal werknemers wat nie aan die pasi\u00ebnte blootgestel was nie, die skofte behartig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Luister meer op jou radio. <\/p>\n","protected":false},"author":13,"featured_media":7626,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[465,744,228,746,745,742,743],"yoast_head":"\n