{"id":7465,"date":"2020-06-26T10:23:35","date_gmt":"2020-06-26T08:23:35","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=7465"},"modified":"2020-06-26T10:51:19","modified_gmt":"2020-06-26T08:51:19","slug":"brandseisoen-beveilig-jouself-so","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/brandseisoen-beveilig-jouself-so\/","title":{"rendered":"Omstandighede nou geskik vir voorbrande"},"content":{"rendered":"
Die grootste brandgevaar word eers later in die seisoen verwag maar inwoners word gemaan om eers met die plaaslike brandvereniging te kontak voor voorbrand gemaak word. Die noordelike gedeelte van Suid Afrika se brandseisoen het amptelik op 1 Junie afgeskop.
\nAndr\u00e9 Scheepers van die Laeveldse brandvereniging (Lefpa), s\u00ea die brandgevaar is veral hoog waar baie dro\u00eb, brandbare materiaal voorkom, daar min re\u00ebnval en in hoogliggende areas wat meer winderig is. Scheepers se raad aan boere is om nou voor te berei.<\/p>\n\n