{"id":6700,"date":"2020-04-20T14:44:22","date_gmt":"2020-04-20T12:44:22","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=6700"},"modified":"2020-04-20T14:49:54","modified_gmt":"2020-04-20T12:49:54","slug":"dertig-mense-in-amptelike-kwarantyn-in-mpumalanga","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/dertig-mense-in-amptelike-kwarantyn-in-mpumalanga\/","title":{"rendered":"Dertig mense in amptelike kwarantyn in Mpumalanga"},"content":{"rendered":"
Volgens Mandla Zwane, direkteur van oordraagbare siektes in die provinsiale gesondheidsdepartement, is 30 mense tans in kwarantyn.
\nVan hulle is Suid-Afrikaanse burgers wat van Mosambiek of die Koninkryk van Eswatini teruggekeer het. Ander is mense sonder wettige dokumentasie.
\nVolgens Zwane sal hulle na hul tydperk van kwarantyn aan die owerhede oorhandig word.<\/p>\n\n