{"id":6268,"date":"2020-04-01T10:55:08","date_gmt":"2020-04-01T08:55:08","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=6268"},"modified":"2020-04-01T10:55:08","modified_gmt":"2020-04-01T08:55:08","slug":"departement-sluit-hospitale-vir-besoekers","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/departement-sluit-hospitale-vir-besoekers\/","title":{"rendered":"Departement sluit hospitale vir besoekers"},"content":{"rendered":"
Alle besoektye in Mpumalanga hospitale is afgestel.
\nVolgens die gesondheidsdepartement se hoof, dr. Saveera Mohangi, word besoektye opgeskort om die verspreiding van die virus hok te slaan. Dit sal tot die einde van die tydperk van inperking geld.
\nDie departement sal ook sekere dienste afskaal om op koronavirus te konsentreer.
\nElektiewe chirurgie sal uitgestel word. Slegs noodgevalle, verwagtende vroue, onkologie-pasi\u00ebnte, diegene wat dialise ontvang en pediatriese pasi\u00ebnte sal toegelaat word in hospitale.
\nKroniese pasi\u00ebnte moet drie maande se voorraad vir hul behandeling ontvang en mag hul medikasie afhaal, aldus die departement.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Alle besoektye in Mpumalanga hospitale is afgestel. Volgens die gesondheidsdepartement se hoof, dr. Saveera Mohangi, word besoektye opgeskort om die verspreiding van die virus hok te slaan. Dit sal tot die einde van die tydperk van inperking geld. Die departement sal ook sekere dienste afskaal om op koronavirus te konsentreer. Elektiewe chirurgie sal uitgestel word. […]<\/p>\n","protected":false},"author":13,"featured_media":6269,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[465,483,484,482,455,228,113],"yoast_head":"\n