{"id":6104,"date":"2020-03-26T21:06:52","date_gmt":"2020-03-26T19:06:52","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=6104"},"modified":"2020-03-29T00:57:41","modified_gmt":"2020-03-28T22:57:41","slug":"verwag-padblokkades-vanaf-middernag","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/verwag-padblokkades-vanaf-middernag\/","title":{"rendered":"Padblokkades van middernag"},"content":{"rendered":"
Die polisie sal hul sigbaarheid vir die duur van die inperkingstydperk vermeerder met patrollies en padblokkades vanaf middernag.
\nDie gesamentlike operasies sal vir die duur van die 21 dae uitgevoer word.
\nVeral padblokkades sal in residensi\u00eble areas sowel as op provinsiale en nasionale paaie opgestel word om die beweging van mense en voertuie tot die minimum te beperk.
\nDie vervoer van noodsaaklike goedere en dienste, soos brand- en mediese dienste, sal nie daardeur geraak word nie.
\nVolgens die SAPD sal absoluut geen samekomste toegelaat word nie, buiten begrafnisse – en dan sal die hoeveelheid mense tot \u2018n maksimum van 50 beperk word.
\nDie verkoop van alkohol is streng verbode \u2013 ook deur supermarkte – vir die duur van die inperkingstydperk.
\nEnigiemand wat die regulasies oortree, kan \u2018n boete opgel\u00ea word, of tot ses maande tronkstraf gevonnis word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Die polisie sal hul sigbaarheid vir die duur van die inperkingstydperk vermeerder met patrollies en padblokkades vanaf middernag. Die gesamentlike operasies sal vir die duur van die 21 dae uitgevoer word. Veral padblokkades sal in residensi\u00eble areas sowel as op provinsiale en nasionale paaie opgestel word om die beweging van mense en voertuie tot die […]<\/p>\n","protected":false},"author":13,"featured_media":6116,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[455,460,456,228,459,114,458],"yoast_head":"\n