{"id":6085,"date":"2020-03-24T18:14:22","date_gmt":"2020-03-24T16:14:22","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=6085"},"modified":"2020-03-28T20:50:47","modified_gmt":"2020-03-28T18:50:47","slug":"hoe-raak-die-nasionale-inperking-jou","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/hoe-raak-die-nasionale-inperking-jou\/","title":{"rendered":"Inperking re\u00ebls, hoe raak dit jou"},"content":{"rendered":"

Die 21 dae van nasionale inperking begin op 26 Maart om middernag. Nasionale inperking is \u0149 noodtoestand waarin alle Suid-Afrikaners verplig word om tuis te bly. Daar is wel enkele spesifieke omstandighede waarvoor jy die huis mag verlaat. Kruidenierswinkels, apteke, banke en ander noodsaaklike ondernemings gaan oop bly in hierdie 21 dae. Alle ander ondernemings sal gesluit wees.<\/p>\n

Wat mag ek doen tydens nasionale inperking?<\/p>\n