{"id":33158,"date":"2024-04-10T10:39:50","date_gmt":"2024-04-10T08:39:50","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=33158"},"modified":"2024-04-10T10:44:19","modified_gmt":"2024-04-10T08:44:19","slug":"sonop-gaan-bos-met-wilde-perde","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sonop-gaan-bos-met-wilde-perde\/","title":{"rendered":"Sonop gaan Bos met wilde perde"},"content":{"rendered":"

‘n Dragtige wilde perd merrie is Sondagaand in Kaapsehoop deur ‘n motoris doodgery.<\/p>\n

Andrea Fourie van die Kaapsehoop Wildeperdeforum s\u00ea die hele dorp het uitgesien na die koms van die vulletjie, omdat di\u00e9 perde se bevolking aan’t krimp is. Hy is ongelukkig saam met sy ma dood.<\/p>\n

Fourie is bekommerd dat die wilde perde kan uitsterf as ons hulle nie beter oppas nie.<\/p>\n

Luister hier:<\/p>\n