{"id":30483,"date":"2024-01-15T20:13:55","date_gmt":"2024-01-15T18:13:55","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=30483"},"modified":"2024-01-15T20:17:26","modified_gmt":"2024-01-15T18:17:26","slug":"anc-viering-massiewe-ekonomiese-inspuiting","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/anc-viering-massiewe-ekonomiese-inspuiting\/","title":{"rendered":"ANC-viering massiewe ekonomiese inspuiting"},"content":{"rendered":"

Die bestuurder van Mbombela-stadion, wat Saterdag die gasheer was die vir ANC se 112de verjaarsdagvieringe, s\u00ea sulke groot geleenthede bring ‘n massiewe ekonomiese inspuiting na die area, in verskeie sektore.<\/p>\n

Roelf Kotze kuier vertel watter groot geleenthede nog vir 2024 op pad is na die Laeveld.<\/p>\n

Luister weer<\/strong><\/p>\n