{"id":29027,"date":"2023-11-16T13:57:15","date_gmt":"2023-11-16T11:57:15","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=29027"},"modified":"2023-11-17T12:04:04","modified_gmt":"2023-11-17T10:04:04","slug":"pumas-klop-luiperds-in-airlink-cup","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pumas-klop-luiperds-in-airlink-cup\/","title":{"rendered":"Pumas klop Luiperds in Airlink Cup"},"content":{"rendered":"

Die tweede ronde van die SPS Airlink Cup het Saterdag in Potchefstroom plaasgevind.
\nVier van die land se kleiner rugbyunies neem aan di\u00e9 splinternuwe toernooi deel.
\nDie Windhoek Draught Griekwas het die NovaVit Griffons met 33-9 gewen en die Airlink Pumas was met 56-20 teen die Luiperds die oorwinnaars.
\nDie derde ronde vind volgende Saterdag in Kimberley plaas voor die aksie na Mbombela verskuif vir die finale ronde.<\/p>\n\n\t\t