{"id":28596,"date":"2023-11-03T08:57:35","date_gmt":"2023-11-03T06:57:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=28596"},"modified":"2023-11-03T08:57:35","modified_gmt":"2023-11-03T06:57:35","slug":"airlink-cup-skop-die-naweek-af","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/airlink-cup-skop-die-naweek-af\/","title":{"rendered":"Airlink Cup skop die naweek af"},"content":{"rendered":"

Die Airlink Cup skop die naweek af.
\nJimmy Stonehouse, die hoofafrigter van die Pumas, gesels met Andri en Neels oor die toernooi en hul betrokkenheid.
\nHy s\u00ea hulle hoop om in 2024 ook weer ‘n groot rugbytoets in Mbombela aan te bied, en dat die Webb-Ellis-trofee ook in die Laeveld sal kom toer.
\nVier spelers afkomstig van Mpumalanga was in die spelersgroep vir die pas afgelope W\u00eareldbeker-eindstryd: Duane Vermeulen, Faf de Klerk, Kwagga Smit en Trevor Nyakane.
\nVincent Koch, wat ook deel was van die span, maar nie die eindstryd gespeel het nie, het ook etlike jare vir die Pumas gespeel.
\nLuister hier:<\/p>\n