{"id":26699,"date":"2023-09-13T12:38:49","date_gmt":"2023-09-13T10:38:49","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=26699"},"modified":"2023-09-13T12:38:49","modified_gmt":"2023-09-13T10:38:49","slug":"sonop-gaan-bos-met-indringerplante","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sonop-gaan-bos-met-indringerplante\/","title":{"rendered":"Sonop gaan Bos met indringerplante"},"content":{"rendered":"

Om indringerplante in die Krugerwildtuin te probeer beheer is nie soos om bossies op jou grasperk uit te roei nie.
\nAndr\u00e9 Bestbier van die SANParke Ereveldwagters<\/a> fasiliteer werksessies teen die indringerplante.
\nDie suur turksvy, parthenium en lantana bied hulle tans groot hoofbrekens.
\nVan groot kommer is ook Kudzu, wat rondom die wildtuin bespeur is.
\nHierdie plant wat teen 26 cm per dag kan groei, en ander bome versmoor, moet te alle koste homself nie tot in die park versprei nie.
\n“Mense moet verstaan wat indringerplante aan ons grond en biodiversiteit doen,” s\u00ea Bestbier vir Sonop Ontbyt.
\nLuister weer hier:<\/p>\n